Saffron Burrows

Saffron Burrows
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Saffron Domini Burrows
Geboorte 22 Oktober 1972 (1972-10-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Saffron Burrows (gebore 22 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Blue Sea (1999), Troy (2004), Reign Over Me (2007), en The Bank Job (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy